Die bedoeling van die kamp is om van die lewe se gejaag weg te kom en die geleentheid te gebruik om te kyk na die verhoudings in jou lewe.

Eerstens die verhouding met die God Drie Enig , jou gesin en naastes en ook met jou self. Hiermee saam is dit ook 'n plek waar manne bymekaar kom ,eerlik met mekaar kan praat en ook as eenheid die Hemelse Vader saam kan loof en prys.

 “...en wat jy van my gehoor het onder baie getuies,

vertrou dit toe aan getroue manne

wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.”

(2 Tim 2:2)

  • Wat is reeds daar + Aktiwiteite + Koste
    • Voldoende toiletgeriewe

    Aktiwiteite 

    • 3 aanbiedings
    • 4x4 roete en basiese opleiding 
    • Lofprysing geleenthede
    • Sondag 9:00 die laaste geleentheid en vrouens en dogters kan kom saam kuier.

    Kostes

    • Geen fooi - almal is gratis. 
  • Plaas Brack

Teken aan

Registrasie